Groot opwinding oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie

RSG Geldsake met Moneyweb - Podcast autorstwa Moneyweb Radio

Podcast artwork

Kategorie:

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor ’n nuwe Chinese verwerkingskyfie.