Trump en SA: Hoe het ons hier gekom?

RSG Geldsake met Moneyweb - Podcast autorstwa Moneyweb Radio

Kategorie:

Niel Diamond, president en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa), Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting, en die ekonoom dr. Roelof Botha deel hul reaksies en insigte oor president Donald Trump se opmerkings oor Suid-Afrika.